Skip to content

Katrien, die King en die Kween

Starting from: July 2, 2025
Ending: July 6, 2025

Katrien, die King en die Kween

MET Elzabé Zietsman, André Schwartz en Tony Bentel (klavier) TEKS Johann Slabbert REGIE André Odendaal MUSIEK EN MUSIEKREGIE David Kramer VERHOOGBESTUURDER Jeanellé Strydom PRODUKSIEBESTUURDER Johann Slabbert VERVAARDIGER Drama Drama

Katrien, ’n voormalige kabaretster, en haar man, Donovan, is al ’n ewigheid vasgevang in die alledaagsheid van ’n dorpie sonder drome. Hul leënessindroom en ou verwyte maak hul dae lank en hul nagte stil. Wanneer die flambojante en geheimsinnige Merve onverwags uit Kaapstad opdaag en met sy klavier in die ou huis langsaan intrek, word Katrien en Donovan se vervelige roetine op sy kop gekeer. Deur humor, nostalgie en met splinternuwe musiek van David Kramer, word die karakters gekonfronteer met hul verlore drome, wankelende huwelik en die moontlikheid van nuwe hoop.

Katrien, the King and the Kween

WITH Elzabé Zietsman, André Schwartz & Tony Bentel (piano) SCRIPT Johann Slabbert DIRECTOR André Odendaal MUSIC AND MUSIC DIRECTOR David Kramer STAGE MANAGER Jeanellé Strydom PRODUCTION MANAGER Johann Slabbert PRODUCER Drama Drama

Katrien, a former cabaret star and her husband, Donovan, have been trapped in a small town without dreams for what feels like an eternity. Their empty nest syndrome and old grievances make the days long and the nights silent. When the flamboyant and mysterious Merve unexpectedly arrives from Cape Town and moves into the house next door with his piano, Katrien and Donovan’s mundane routine is turned on its head. Through humour, nostalgia and with brand new music by David Kramer, the characters are confronted with their lost dreams, faltering marriage and the possibility of new hope.